Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 13:28-31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “Leer nou uit die volgende illustrasie van die vyeboom: Sodra sy jong takkies uitloop en die boom blare kry, weet julle dat die somer naby is.+ 29 Net so moet julle, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, ook weet dat hy naby is, voor die deur.+ 30 Ek verseker julle: Hierdie geslag sal beslis nie tot ’n einde kom voordat al hierdie dinge gebeur nie.+ 31 Hemel en aarde sal verdwyn,+ maar my woorde sal nooit verdwyn nie.+

  • Lukas 21:29-33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het hy vir hulle ’n illustrasie vertel: “Kyk na die vyeboom en al die ander bome.+ 30 Wanneer julle sien dat hulle nuwe blare kry, weet julle dat die somer nou naby is. 31 Net so moet julle, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, ook weet dat die Koninkryk van God naby is. 32 Ek verseker julle: Hierdie geslag sal beslis nie tot ’n einde kom voordat alles gebeur nie.+ 33 Hemel en aarde sal verdwyn, maar my woorde sal nooit verdwyn nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel