Matteus 24:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Hou dus aan waak, want julle weet nie op watter dag julle Here kom nie.+ Matteus 24:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 sal die meester van daardie slaaf op ’n dag en ’n uur kom wanneer hy dit nie verwag nie+ Markus 13:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Bly op die uitkyk, bly wakker,+ want julle weet nie wanneer dit die vasgestelde tyd is nie.+