8 Nadat Jehovah van die leërmagte verheerlik was, het hy my na die nasies gestuur deur wie julle onderdruk* is,+ en dít is wat hy sê: ‘Wie aan julle raak, raak aan my oogappel.+
4 en hy het op die grond geval en gehoor hoe ’n stem vir hom vra: “Saul, Saul, hoekom vervolg jy my?” 5 Hy het gevra: “Wie is u, Here?” Die stem het gesê: “Ek is Jesus,+ die een wat jy vervolg.+