Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 14:55-59
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanheʹdrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak, maar hulle het niks gevind nie.+ 56 Baie het wel valslik teen hom getuig,+ maar hulle getuienis het nie ooreengestem nie. 57 Sekere mense het opgestaan en valslik teen hom getuig en gesê: 58 “Ons het hom hoor sê: ‘Ek sal hierdie tempel wat met hande gemaak is, afbreek en in drie dae ’n ander een bou wat nie met hande gemaak is nie.’”+ 59 Maar selfs oor hierdie punt het hulle getuienis nie ooreengestem nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel