Matteus 26:61 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 61 en gesê: “Hierdie man het gesê: ‘Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.’”+ Markus 15:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die mense wat daar verbygegaan het, het hom beledig. Hulle het hulle koppe geskud+ en gesê: “Ha! Jy wat die tempel sou afbreek en dit in drie dae sou opbou,+ Johannes 2:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Jesus het hulle geantwoord: “Breek hierdie tempel af, en ek sal dit in drie dae weer opbou.”+
29 Die mense wat daar verbygegaan het, het hom beledig. Hulle het hulle koppe geskud+ en gesê: “Ha! Jy wat die tempel sou afbreek en dit in drie dae sou opbou,+