Jesaja 53:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+maar hy het nie sy mond oopgemaak nie. Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+ Handelinge 8:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Hy was besig om die volgende Skrifgedeelte te lees: “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word, en soos ’n lam wat nie ’n geluid maak voor sy skeerder nie, so maak hy nie sy mond oop nie.+
7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+maar hy het nie sy mond oopgemaak nie. Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+
32 Hy was besig om die volgende Skrifgedeelte te lees: “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word, en soos ’n lam wat nie ’n geluid maak voor sy skeerder nie, so maak hy nie sy mond oop nie.+