Johannes 1:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+ 1 Korintiërs 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Verwyder die ou suurdeeg sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees. Dit is tog wat julle eintlik is, want Christus, ons Pasga-lam,+ is geoffer.+
29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+
7 Verwyder die ou suurdeeg sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees. Dit is tog wat julle eintlik is, want Christus, ons Pasga-lam,+ is geoffer.+