Lukas 22:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+ Hebreërs 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Oor die engele sê hy: “Hy maak sy engele geeste en sy dienaars*+ soos die vlamme van ’n vuur.”+ Hebreërs 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Is hulle nie almal geeste vir heilige* diens,+ wat uitgestuur word om dié te dien wat redding gaan ontvang nie?
14 Is hulle nie almal geeste vir heilige* diens,+ wat uitgestuur word om dié te dien wat redding gaan ontvang nie?