Markus 15:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Die opskrif van die aanklag teen hom het gesê: “Die Koning van die Jode.”+ Lukas 23:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Daar was ook ’n opskrif bokant sy kop: “Dit is die Koning van die Jode.”+ Johannes 19:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Pilatus het ook ’n opskrif geskryf en dit aan die folterpaal* gesit. Dit het gesê: “Jesus die Nasarener, die Koning van die Jode.”+
19 Pilatus het ook ’n opskrif geskryf en dit aan die folterpaal* gesit. Dit het gesê: “Jesus die Nasarener, die Koning van die Jode.”+