Matteus 12:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Want net soos Jona drie dae en drie nagte in die groot vis se maag was,+ so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.+ Johannes 2:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Jesus het hulle geantwoord: “Breek hierdie tempel af, en ek sal dit in drie dae weer opbou.”+
40 Want net soos Jona drie dae en drie nagte in die groot vis se maag was,+ so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.+