-
Matteus 26:59-61Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanheʹdrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+ 60 maar hulle het niks gevind nie, al het baie valse getuies na vore gekom.+ Later het twee getuies gekom 61 en gesê: “Hierdie man het gesê: ‘Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.’”+
-