Matteus 28:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Nadat hierdie manne saam met die ouermanne bymekaargekom het en die saak bespreek het, het hulle vir die soldate baie silwerstukke gegee 13 en gesê: “Julle moet sê: ‘Sy dissipels het in die nag gekom en hom gesteel terwyl ons geslaap het.’+
12 Nadat hierdie manne saam met die ouermanne bymekaargekom het en die saak bespreek het, het hulle vir die soldate baie silwerstukke gegee 13 en gesê: “Julle moet sê: ‘Sy dissipels het in die nag gekom en hom gesteel terwyl ons geslaap het.’+