38 Petrus het vir hulle gesê: “Toon berou,+ en laat elkeen van julle in die naam van Jesus Christus gedoop word+ sodat julle sondes vergewe kan word.+ Dan sal julle die heilige gees as ’n vrye gawe ontvang.
12 Toe Filippus die goeie nuus van die Koninkryk van God en die naam van Jesus Christus bekend gemaak het,+ het die mense hom geglo, en mans en vrouens is gedoop.+