Johannes 6:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Hulle het begin vra: “Is dit nie Jesus die seun van Josef, wie se pa en ma ons ken nie?+ Hoekom sê hy dan nou: ‘Ek het uit die hemel neergedaal’?” Johannes 7:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die Jode was baie verbaas en het gevra: “Hoe is dit dat hierdie man soveel kennis van die Skrif*+ het as hy nie aan die skole* gestudeer het nie?”+
42 Hulle het begin vra: “Is dit nie Jesus die seun van Josef, wie se pa en ma ons ken nie?+ Hoekom sê hy dan nou: ‘Ek het uit die hemel neergedaal’?”
15 Die Jode was baie verbaas en het gevra: “Hoe is dit dat hierdie man soveel kennis van die Skrif*+ het as hy nie aan die skole* gestudeer het nie?”+