Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:54
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 54 Nadat hy in sy tuisgebied gekom het,+ het hy hulle in hulle sinagoge begin leer. Hulle was verstom en het gevra: “Waar het hierdie man hierdie wysheid gekry, en hoe doen hy hierdie kragtige werke?+

  • Markus 6:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Op die Sabbat het hy in die sinagoge begin leer, en die meeste mense wat na hom geluister het, was verstom en het gevra: “Waar het hierdie man hierdie dinge geleer?+ En hoekom is hierdie wysheid aan hom gegee, en hoe doen hy hierdie kragtige werke?+

  • Lukas 2:46, 47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 Wel, ná drie dae het hulle hom in die tempel gevind, en daar het hy tussen die leermeesters gesit, na hulle geluister en hulle vrae gevra. 47 Maar almal wat na hom geluister het, was die hele tyd verbaas oor sy begrip en sy antwoorde.+

  • Handelinge 4:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe hulle sien hoe uitgesproke* Petrus en Johannes is en dat hulle ongeleerde* en gewone mense is,+ was hulle verbaas. En hulle het besef dat hierdie manne voorheen saam met Jesus was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel