-
Matteus 14:34-36Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
34 En hulle het na die oorkant gegaan en in Genneʹsaret aan land gegaan.+
35 Toe die manne van daardie plek hom herken, het hulle die nuus in daardie hele gebied versprei, en die mense het al die siekes na hom toe gebring. 36 En hulle het hom gesmeek om maar net aan die fraiings van sy bo-kleed te kan raak,+ en almal wat daaraan geraak het, het heeltemal gesond geword.
-