Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Dan sal die oë van die blindes kan sien,+

      en die ore van die dowes sal kan hoor.+

  • Matteus 11:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die blindes kan nou sien,+ die kreupeles loop, die melaatses+ word genees,* die dowes hoor, die dooies word opgewek en die armes word van die goeie nuus vertel.+

  • Matteus 15:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Toe het groot groepe mense na hom toe gekom en hulle het kreupeles, verminktes, blindes, stommes en baie ander saamgebring, en hulle het hulle by sy voete neergelê, en hy het hulle genees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel