Markus 6:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en gebid.+ Daarna het hy die brode gebreek en dit vir die dissipels begin gee om aan die mense te gee, en hy het die twee visse onder almal verdeel.
41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en gebid.+ Daarna het hy die brode gebreek en dit vir die dissipels begin gee om aan die mense te gee, en hy het die twee visse onder almal verdeel.