Matteus 16:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jesus het vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.”+ Lukas 12:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Intussen het duisende mense bymekaargekom en daar was so baie van hulle dat hulle mekaar amper vertrap het. Toe het Jesus eers vir sy dissipels gesê: “Pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs, wat skynheiligheid is.+
6 Jesus het vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.”+
12 Intussen het duisende mense bymekaargekom en daar was so baie van hulle dat hulle mekaar amper vertrap het. Toe het Jesus eers vir sy dissipels gesê: “Pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs, wat skynheiligheid is.+