Matteus 16:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jesus het vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.”+ Markus 8:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En hy het hulle uitdruklik gewaarsku en gesê: “Hou julle oë oop. Pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van Herodes.”+
6 Jesus het vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.”+
15 En hy het hulle uitdruklik gewaarsku en gesê: “Hou julle oë oop. Pasop vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van Herodes.”+