Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 7:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hier het hulle ’n man wat doof was en ’n spraakgebrek gehad het,+ na hom toe gebring, en hulle het hom gesmeek om sy hand op hom te lê. 33 En hy het hom alleen eenkant toe geneem, weg van die skare af. Toe het hy sy vingers in die man se ore gesteek, en nadat hy gespoeg het, het hy aan die man se tong geraak.+

  • Johannes 9:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Terwyl hy verbygegaan het, het hy ’n man gesien wat van geboorte af blind was.

  • Johannes 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy op die grond gespoeg en klei met die speeksel gemaak en die klei op die man se oë gesmeer+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel