Markus 8:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En hy het die blinde man se hand geneem en hom tot buite die dorpie gebring. Nadat hy op sy oë gespoeg het,+ het hy sy hande op hom gelê en vir hom gevra: “Sien jy iets?”
23 En hy het die blinde man se hand geneem en hom tot buite die dorpie gebring. Nadat hy op sy oë gespoeg het,+ het hy sy hande op hom gelê en vir hom gevra: “Sien jy iets?”