Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Maar ek is ’n wurm en nie ’n man nie,

      iemand wat deur mense bespot word* en op wie die volk neersien.+

       7 Almal wat my sien, spot my.+

      Hulle skud hulle kop terwyl hulle met my spot en sê:+

  • Jesaja 50:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaan

      en dat hulle die baard op my wange uittrek.

      Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+

  • Jesaja 53:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Mense het op hom neergesien en hom vermy.+

      Hy was ’n man wat pyn sou leer ken* en wat met siekte bekend was.

      Dit was asof ons sy gesig nie kon sien nie.*

      Daar is op hom neergesien, en ons het hom as onbelangrik beskou.+

  • Lukas 23:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het Herodes en sy soldate Jesus verneder,+ en hy het met hom die spot gedryf+ deur vir hom ’n mooi kleed aan te trek, en daarna het hy hom na Pilatus toe teruggestuur.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel