Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Almal wat my sien, spot my.+

      Hulle skud hulle kop terwyl hulle met my spot en sê:+

  • Matteus 26:67, 68
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+ 68 en gesê: “Profeteer vir ons, Christus. Wie het jou geslaan?”

  • Johannes 6:66
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 66 As gevolg hiervan het baie van sy dissipels teruggegaan na die dinge wat hulle agtergelaat het+ en hom nie meer gevolg nie.

  • 1 Petrus 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Mense het hom, ’n lewende steen, verwerp,+ maar God het hom uitgekies, en hy is kosbaar vir Hom.+ Terwyl julle na hom toe kom,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel