Matteus 19:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy uit Galileʹa vertrek en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom.+ 2 En groot groepe mense het hom gevolg, en hy het hulle daar genees.
19 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy uit Galileʹa vertrek en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom.+ 2 En groot groepe mense het hom gevolg, en hy het hulle daar genees.