Matteus 19:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy het vir hulle gesê: “Moses het die toegewing gemaak dat julle van julle vrouens kan skei omdat julle harte so ongevoelig is,+ maar dit was nie van die begin af so nie.+
8 Hy het vir hulle gesê: “Moses het die toegewing gemaak dat julle van julle vrouens kan skei omdat julle harte so ongevoelig is,+ maar dit was nie van die begin af so nie.+