Matteus 19:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak* wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê.+ En kom word my volgeling.”+
21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak* wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê.+ En kom word my volgeling.”+