20 Toe het die ma van die seuns van Sebedeʹus+ saam met haar seuns na hom toe gekom en aan hom eer bewys en iets van hom gevra.+ 21 Hy het vir haar gevra: “Wat wil jy hê?” Sy het vir hom gesê: “Sê dat hierdie twee seuns van my in u Koninkryk mag sit, een aan u regterhand en een aan u linkerhand.”+