Lukas 19:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Terwyl hy op die donkie gery het, het hulle hulle bo-klere op die pad uitgesprei.+ Johannes 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het hulle takke van palmbome gevat en uitgegaan om hom te ontmoet, en hulle het begin uitroep: “Red hom, asseblief! Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom,+ die Koning van Israel!”+
13 Toe het hulle takke van palmbome gevat en uitgegaan om hom te ontmoet, en hulle het begin uitroep: “Red hom, asseblief! Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom,+ die Koning van Israel!”+