Lukas 21:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Dit sal ’n verskriklike tyd wees vir die swanger vrouens en vir dié wat in daardie dae ’n baba borsvoed!+ Want die mense in die land sal baie ly, en hierdie volk sal swaar gestraf word. Lukas 23:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Jesus het omgedraai en vir die vrouens gesê: “Dogters van Jerusalem, hou op om oor my te huil. Huil eerder oor julleself en oor julle kinders,+
23 Dit sal ’n verskriklike tyd wees vir die swanger vrouens en vir dié wat in daardie dae ’n baba borsvoed!+ Want die mense in die land sal baie ly, en hierdie volk sal swaar gestraf word.
28 Jesus het omgedraai en vir die vrouens gesê: “Dogters van Jerusalem, hou op om oor my te huil. Huil eerder oor julleself en oor julle kinders,+