Eksodus 12:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Praat met die hele gemeenskap van Israel en sê: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet elkeen ’n lam neem+ vir sy familie, ’n lam per huis. Eksodus 12:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Julle moet vir die dier sorg tot die 14de dag van hierdie maand,+ en dan moet die hele gemeente van Israel dit slag wanneer dit skemer word.*+ Levitikus 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In die eerste maand, op die 14de dag van die maand,+ wanneer dit skemer word,* is die Pasga+ vir Jehovah.
3 Praat met die hele gemeenskap van Israel en sê: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet elkeen ’n lam neem+ vir sy familie, ’n lam per huis.
6 Julle moet vir die dier sorg tot die 14de dag van hierdie maand,+ en dan moet die hele gemeente van Israel dit slag wanneer dit skemer word.*+
5 In die eerste maand, op die 14de dag van die maand,+ wanneer dit skemer word,* is die Pasga+ vir Jehovah.