Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 26:31-33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Jy moet ’n gordyn*+ maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad. Gerubs moet daarop geborduur word. 32 Jy moet dit ophang aan vier pilare van akasiahout wat met goud oorgetrek is. Hulle hakies moet van goud wees. Die pilare moet op vier silwervoetstukke geplaas word. 33 Jy moet die gordyn* onder die hakies ophang en die ark van die Getuienis inbring+ en dit agter die gordyn sit. Die gordyn sal vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige+ en die Allerheiligste.+

  • Hebreërs 6:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ons het hierdie hoop+ as ’n anker vir die siel.* Dit is seker en vas en lei ons verby die gordyn,*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel