Rut 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Mag jou huis word soos die huis van Peres,+ die seun van Tamar en Juda, deur die nageslag wat Jehovah jou deur hierdie jong vrou sal gee.”+ Rut 4:18, 19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hier volg die geslagslyn* van Peres:+ Peres het die vader geword van Hesron.+ 19 Hesron het die vader geword van Ram. Ram het die vader geword van Amminaʹdab.+ 1 Kronieke 2:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Juda het Peres+ en Serag by sy skoondogter Tamar+ gehad. Juda het altesaam vyf seuns gehad. 5 Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.+
12 Mag jou huis word soos die huis van Peres,+ die seun van Tamar en Juda, deur die nageslag wat Jehovah jou deur hierdie jong vrou sal gee.”+
18 Hier volg die geslagslyn* van Peres:+ Peres het die vader geword van Hesron.+ 19 Hesron het die vader geword van Ram. Ram het die vader geword van Amminaʹdab.+
4 Juda het Peres+ en Serag by sy skoondogter Tamar+ gehad. Juda het altesaam vyf seuns gehad. 5 Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.+