Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Iemand roep in die wildernis uit:

      “Maak die weg van Jehovah gereed!+

      Maak vir ons God ’n reguit grootpad+ deur die woestyn.+

  • Maleagi 3:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Kyk! Ek stuur my boodskapper, en hy moet ’n weg vir my voorberei.+ En die ware Heer, na wie julle soek, sal skielik na Sy tempel kom,+ en die boodskapper van die verbond sal kom, na wie julle vreugdevol uitsien. Kyk! Hy sal beslis kom,” sê Jehovah van die leërmagte.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel