Deuteronomium 23:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “As jy in jou medemens se landery van ongesnyde graan ingaan, mag jy die ryp are met jou hand pluk, maar jy mag nie ’n sekel gebruik om jou medemens se graan af te sny nie.+
25 “As jy in jou medemens se landery van ongesnyde graan ingaan, mag jy die ryp are met jou hand pluk, maar jy mag nie ’n sekel gebruik om jou medemens se graan af te sny nie.+