Matteus 5:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het hy begin praat en hulle begin leer en gesê: 3 “Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het,*+ want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle. Jakobus 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Luister, my geliefde broers. Het God nie dié wat in die oë van die wêreld arm is, gekies om ryk in geloof+ te wees en om erfgename te wees van die Koninkryk wat hy belowe het aan dié wat hom liefhet nie?+
2 Toe het hy begin praat en hulle begin leer en gesê: 3 “Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het,*+ want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle.
5 Luister, my geliefde broers. Het God nie dié wat in die oë van die wêreld arm is, gekies om ryk in geloof+ te wees en om erfgename te wees van die Koninkryk wat hy belowe het aan dié wat hom liefhet nie?+