Matteus 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Nadat Jesus vir sy 12 dissipels instruksies gegee het, het hy daarvandaan vertrek om in hulle stede te leer en te preek.+ Markus 6:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe het hulle vertrek en gepreek dat mense berou moet toon,+ 13 en hulle het baie demone uitgedryf+ en ’n groot aantal siek mense met olie gesalf en hulle genees.
11 Nadat Jesus vir sy 12 dissipels instruksies gegee het, het hy daarvandaan vertrek om in hulle stede te leer en te preek.+
12 Toe het hulle vertrek en gepreek dat mense berou moet toon,+ 13 en hulle het baie demone uitgedryf+ en ’n groot aantal siek mense met olie gesalf en hulle genees.