Matteus 4:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe het hy deur die hele Galileʹa gegaan+ en in hulle sinagoges geleer+ en die goeie nuus van die Koninkryk verkondig en elke soort siekte en elke soort kwaal onder die volk genees.+ Matteus 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy uit Galileʹa vertrek en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom.+ Lukas 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het hulle vertrek en deur die gebied van dorpie tot dorpie gegaan en oral die goeie nuus bekend gemaak en mense genees.+
23 Toe het hy deur die hele Galileʹa gegaan+ en in hulle sinagoges geleer+ en die goeie nuus van die Koninkryk verkondig en elke soort siekte en elke soort kwaal onder die volk genees.+
19 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy uit Galileʹa vertrek en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom.+
6 Toe het hulle vertrek en deur die gebied van dorpie tot dorpie gegaan en oral die goeie nuus bekend gemaak en mense genees.+