Lukas 9:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 maar hy het gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+ Lukas 13:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Maar ek moet in elk geval vandag, môre en oormôre verder gaan, want dit kan nie gebeur dat ’n profeet buite Jerusalem doodgemaak word nie.*+
22 maar hy het gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+
33 Maar ek moet in elk geval vandag, môre en oormôre verder gaan, want dit kan nie gebeur dat ’n profeet buite Jerusalem doodgemaak word nie.*+