Jesaja 53:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor.+ Weens ons sondes het hy verskriklik gely.+ Hy is gestraf sodat ons vrede kon hê,+en weens sy wonde is ons genees.+ Jesaja 53:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Weens ’n onregverdige vonnis* is hy weggeneem. En wie sal aandag skenk aan die besonderhede van sy geslag?* Want hy is uit die land van die lewendes afgesny.+ Weens die oortreding van my volk is hy geslaan.*+ Lukas 17:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Maar eers moet hy baie ly en deur hierdie geslag verwerp word.+
5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor.+ Weens ons sondes het hy verskriklik gely.+ Hy is gestraf sodat ons vrede kon hê,+en weens sy wonde is ons genees.+
8 Weens ’n onregverdige vonnis* is hy weggeneem. En wie sal aandag skenk aan die besonderhede van sy geslag?* Want hy is uit die land van die lewendes afgesny.+ Weens die oortreding van my volk is hy geslaan.*+