Levitikus 22:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die Israeliete geheilig word.+ Ek is Jehovah, wat julle heilig,+ Jesaja 5:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jehovah van die leërmagte sal deur sy oordeel* verheerlik word. Die ware God, die Heilige,+ sal homself heilig deur regverdigheid.+ Esegiël 36:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 ‘Ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het, en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek voor hulle oë onder julle geheilig word.
32 Julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die Israeliete geheilig word.+ Ek is Jehovah, wat julle heilig,+
16 Jehovah van die leërmagte sal deur sy oordeel* verheerlik word. Die ware God, die Heilige,+ sal homself heilig deur regverdigheid.+
23 ‘Ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het, en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek voor hulle oë onder julle geheilig word.