Lukas 6:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Ek vra julle: Mag ’n mens op die Sabbat iets goeds of iets slegs doen, iemand se lewe* red of hom doodmaak?”+ Johannes 7:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 As ’n man op ’n sabbat besny word sodat die Wet van Moses nie verbreek word nie, is julle dan woedend vir my omdat ek ’n mens op ’n sabbat heeltemal gesond gemaak het?+
9 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Ek vra julle: Mag ’n mens op die Sabbat iets goeds of iets slegs doen, iemand se lewe* red of hom doodmaak?”+
23 As ’n man op ’n sabbat besny word sodat die Wet van Moses nie verbreek word nie, is julle dan woedend vir my omdat ek ’n mens op ’n sabbat heeltemal gesond gemaak het?+