Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “As ’n man ’n bul of ’n skaap steel en hy dit slag of verkoop, moet hy met vyf bulle vergoed vir ’n bul en met vier skape vir ’n skaap.+

  • Levitikus 6:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 As hy gesondig het en skuldig is, moet hy teruggee wat hy gesteel het, wat hy van iemand afgepers het, wat hy deur bedrog geneem het, wat aan hom toevertrou was of wat weggeraak het en wat hy gevind het, 5 of enigiets waaroor hy vals gesweer het. Hy moet die volle vergoeding betaal daarvoor,+ en hy moet ’n vyfde van die waarde daarvan byvoeg. Hy moet dit aan die eienaar gee op die dag dat sy skuld bewys word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel