Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Want aan elkeen wat het, sal meer gegee word, en hy sal ’n oorvloed hê, maar van elkeen wat nie het nie, sal selfs wat hy het, weggeneem word.+

  • Matteus 25:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Want as iemand het, sal meer aan hom gegee word, en hy sal ’n oorvloed hê. Maar as iemand nie het nie, sal selfs wat hy het, van hom af weggeneem word.+

  • Markus 4:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Want as iemand het, sal meer aan hom gegee word,+ maar as iemand nie het nie, sal selfs wat hy het, van hom af weggeneem word.”+

  • Lukas 8:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Skenk dus aandag aan hoe julle luister, want as iemand het, sal meer aan hom gegee word,+ maar as iemand nie het nie, sal selfs wat hy dink hy het, van hom af weggeneem word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel