-
Matteus 26:3-5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Toe het die hoofpriesters en die ouermanne van die volk in die binnehof van die hoëpriester, Kaʹjafas, bymekaargekom.+ 4 Hulle het planne beraam+ om Jesus op ’n slinkse manier gevange te neem en dood te maak, 5 maar hulle het gesê: “Nie by die fees nie, sodat die volk nie miskien in opstand kom nie.”
-