Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hy het gesê: “Gaan in die stad na So-en-so toe en sê vir hom: ‘Die Leermeester sê: “Die tyd wat vir my vasgestel is, is naby. Ek sal die Pasga saam met my dissipels in jou huis vier.”’” 19 Toe het die dissipels gedoen wat Jesus vir hulle gesê het, en hulle het vir die Pasga voorberei.

  • Markus 14:13-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe het hy twee van sy dissipels gestuur en vir hulle gesê: “Gaan in die stad in, en ’n man wat ’n waterkruik dra, sal julle ontmoet. Volg hom,+ 14 en waar hy ingaan, moet julle vir die meester van die huis sê: ‘Die Leermeester vra: “Waar is die gastevertrek waar ek die Pasga saam met my dissipels kan eet?”’ 15 En hy sal vir julle ’n groot bo-kamer wys, wat ingerig en gereed is. Berei dit daar vir ons voor.” 16 Toe het die dissipels vertrek, en hulle het in die stad ingegaan en dit gevind net soos hy vir hulle gesê het, en hulle het vir die Pasga voorberei.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel