Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 9:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die bloed van bokke en bulle+ en die as van ’n jong koei word op onrein mense gesprinkel om hulle liggame* te reinig en te heilig.+ 14 Maar die bloed van die Christus doen soveel meer!+ Hy het homself deur middel van die ewige heilige gees as ’n onbesmette offer vir God aangebied, en dit reinig ons gewetens van dooie werke+ sodat ons heilige diens vir die lewende God kan doen.+

  • 1 Petrus 1:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Want julle weet dat julle nie met dinge wat kan vergaan, met silwer of goud, bevry* is+ van julle nuttelose lewenswyse wat julle voorvaders aan julle oorgedra het nie. 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel