Matteus 26:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Vanaand sal julle almal struikel as gevolg van my, want daar is geskryf: ‘Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word.’+ Markus 14:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En Jesus het vir hulle gesê: “Julle sal almal struikel, want daar is geskryf: ‘Ek sal die herder slaan,+ en die skape sal verstrooi word.’+ 1 Petrus 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+
31 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Vanaand sal julle almal struikel as gevolg van my, want daar is geskryf: ‘Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word.’+
27 En Jesus het vir hulle gesê: “Julle sal almal struikel, want daar is geskryf: ‘Ek sal die herder slaan,+ en die skape sal verstrooi word.’+
8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+