Psalm 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die konings van die aarde neem stelling in,en hoë amptenare span saam* soos een man+teen Jehovah en teen sy gesalfde.*+ Matteus 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Toe dit oggend geword het, het al die hoofpriesters en die ouermanne van die volk bymekaargekom om planne te beraam om Jesus dood te maak.+ Markus 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Onmiddellik met dagbreek het die hoofpriesters, die ouermanne en die skrifgeleerdes, die hele Sanheʹdrin, saam besluit wat om met Jesus te doen, en hulle het Jesus geboei en hom weggelei en hom aan Pilatus oorgelewer.+ Handelinge 4:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Die konings van die aarde het stelling ingeneem, en die leiers het soos een man saamgespan teen Jehovah* en teen sy gesalfde.’*+
2 Die konings van die aarde neem stelling in,en hoë amptenare span saam* soos een man+teen Jehovah en teen sy gesalfde.*+
27 Toe dit oggend geword het, het al die hoofpriesters en die ouermanne van die volk bymekaargekom om planne te beraam om Jesus dood te maak.+
15 Onmiddellik met dagbreek het die hoofpriesters, die ouermanne en die skrifgeleerdes, die hele Sanheʹdrin, saam besluit wat om met Jesus te doen, en hulle het Jesus geboei en hom weggelei en hom aan Pilatus oorgelewer.+
26 Die konings van die aarde het stelling ingeneem, en die leiers het soos een man saamgespan teen Jehovah* en teen sy gesalfde.’*+