-
Johannes 19:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Hulle het egter geskree: “Vat hom weg! Vat hom weg! Hang hom aan die paal!” Pilatus het vir hulle gevra: “Moet ek julle koning laat doodmaak?” Die hoofpriesters het geantwoord: “Ons het geen ander koning as die keiser nie.” 16 Pilatus het hom toe aan hulle oorgelewer om aan ’n paal gehang te word.+
Toe het hulle Jesus weggeneem.
-